• "Die raad wil u bedank vit u hantering van die Algeria Padstal watervoorsienings pprojek. Goeie tegniese bystand en bestuur van die plaaslike kontrakteurs het grootliks daartoe bygedra dat die projek binne die voorgestelde tydsraamwerk en binne die begroting afgehandel kon word."

    - JJ Hoffman (Weskus Distriksmunisipaliteit)


  • "Die opgradering van waterwerke vir oksidasie van yster en mangaan (proses verbetering t.o.v water kwaliteit en besparing op chemikalië). Die monitering van beide drinkwater en riool uitvloeisel asook die raadgewer m.b.t proses verbetering. Bogenoemde funksies is deurlopend deur Water & Wastewater Engineering gemonitor en die finale produk getuig van hulle toewyding en betrokkenheid."

    - B Schippers (Cederberg Municipality)


  • "Die kwaliteit en passie waarmee die maatskappy sake doen is onberispelik en ek kan hulle ten sterkste aanbeveel vir enige konsultasie en ingenieurswerk in die water- en riool suiwerings dissiplines."

    - Dean Wasserman (Direkteur Ingenieursdienste)

 

IMAGES

01.jpg
01
02.jpg
02
03.jpg
03
04.jpg
04
05.jpg
05
06.jpg
06
07.jpg
07
08.jpg
08
09.jpg
09
10.jpg
10
11.jpg
11
12.jpg
12
13.jpg
13
14.jpg
14
15.jpg
15
16.jpg
16
17.jpg
17
18.jpg
18
19.jpg
19
20.jpg
20
21.jpg
21
22.jpg
22
23.jpg
23
24.jpg
24
25.jpg
25
26.jpg
26
27.jpg
27
28.jpg
28
29.jpg
29
30.jpg
30
31.jpg
31