"In die afgelope tyd het ek in my hoedanigheid as Direkteur: Ingenieursdienste gereeld met Water & Wastewater Engineering gewerk en kan ek met alle eerlikheid sê dat die maatskappy uotstaan bo die res."
- Dean Wasserman (Direkteur Ingenieursdienste)
"Water & Wastewater Engineering (WWE) was appointed to conduct the upgrades to our water treatment works. The applied technology was appropriate and the results are outstanding."
- I Theron (Bergrivier Municipality)
"Die raad wil u bedank vit u hantering van die Algeria Padstal watervoorsienings pprojek. Goeie tegniese bystand en bestuur van die plaaslike kontrakteurs het grootliks daartoe bygedra dat die projek binne die voorgestelde tydsraamwerk en binne die begroting afgehandel kon word."
- JJ Hoffman (Weskus Distriksmunisipaliteit)



































